Kontak ons: 083 644 5327
Shalom Naskool
​
Filipense 4:13 Ek is tot alles instaat
deur Jesus Christus wat my krag gee
​
BYWONING EN AFWESIGHEDE
Gr R - Gr 7 word die hele jaar lank deur ons naskool-personeellede by OOREENGENOEMDE skool/skole afgehaal en vergesel na naskool.
Ram-Leerders asook Hoërskool-Leerders word per voertuig na die
Naskoolsetrum vervoer.
​
Indien die leerder/s nie die naskoolsentrum kan bywoon nie, moet die
ouer/voog die skool skriftelik en/of telefonies in kennis stel;
DISSIPLINE
Shalom Naskool het ‘n dissiplinêre Raad wat dissipline beheer
Geen vuiltaal of enige swak gedrag sal toegelaat word nie. Indien
Raad besluit dat ‘n Leerder na TWEE waarskuwings nie bereid is om gehoor te gee nie sal Leerder ook een kalendermaand Kennisgewing ontvang vir beëindiging van ooreenkoms

Ons is daar as u ons nodig het
